Absa-Veldrenkampioenskapgeesdriftiges sal sewe geleenthede gebied word om na die Sun City 400 op verskeie Supersport-kanale te kyk.

Die hoogtepunte van ’n ren wat opwindend beloof te wees, sal vir die eerste keer Sondag, 10 Julie om 12h00 op Supersport 1 uitgesaai word en sal op die volgende datums en tye herhaal word:

10 Julie, Sondag @ 17h00 - Supersport 2

11 Julie, Maandag @ 17h30 - Supersport 2 / CSN

12 Julie, Dinsdag @ 09h00 - Supersport 2

14 Julie, Donderdag @ 11h50 - Supersport 2

17 Julie, Sondag @ 02h00 - Supersport 1 / CSN

17 Julie, Sondag @ 16h45 - Supersport 7

Supersport behou die reg om uitsaaidatums, -tye en -kanale volgens hul diskresie te verander.

Original article from Car